Gebruik jou rekenaar om die volgende skakel oop te maak:
https://play.kahoot.it/#/lobby?quizId=4929bae7-ea8e-4cde-8d11-5b415c2931ec
Gebruik dan jou selfoon om die toets te skryf. Volg die volgende link op jou selfoon, www.kahoot.it.com. Die Game Pin: 261479.
Skryf gerus die toets om jou kennis oor die onderwerp sosio-ekonomiese kwesies te toets aan die einde van die 2 weke.
Dinsdag 10 Mei 2016
Interresante video
Hier is 'n interresante video oor sosio-ekonomiese kwessies. Kyk gerus!
https://www.youtube.com/watch?v=y7msq0kDo1U
https://www.youtube.com/watch?v=y7msq0kDo1U
Staptoer
Staptoer (5-10 September 2016). Hierdie staptoer is slegs vir graad 10 leerders. Daar is slegs 'n sekere aantal plekke so julle moet so gou as moontlik plek bespreek en betaal. Hierdie toer kos R700 per leerder.
Kontakbesonderhede
Ek is mevrou Caroline Visagie, julle graad 10 besigheidstudies onderwyser. Julle kan my elke dag na skool kom sien in my klas, ek sal daar wag vir 15 min na skool elke dag. My e-pos adres is lienqqq@gmail.com.
Motivering
Alle lanties moet asseblief die naweek se kultuur- en sportdag ondersteun. Ons almal staan saam en ondersteun mekaar. Ons staan saam as een!
Interskole (Hoër Landbouskool Jacobsdal vs Hoërskool Duineveld)
Interskole 14 Mei 2016 hier by on skool op Landboupark. Hoër Landbouskool Jacobsdal vs Hoërskool Duineveld.
Kultuurdag
Vrydag 13 Mei is daar 'n Kultuurdag! Alle leerders moet asseblief inskryf en deelneem. Daar is potjiekos kompetisies en kaskarwedrenne. Spanne van 5 lede per span kan inskryf vir een van hierdie aktiwiteite. Inskrywingsgelde is R10 per persoon. Daar is pryse te wen vir die wenners!
Huiswerk vir die week
Leerders moet aan die einde van die twee weke 'n collage maak waarin hulle sosio-ekonomiese kwessies uitbeeld. Leerders moet dit op 'n A3 folio doen. Julle kan prente uit tydskrifte, koerante en die internet gebruik. Hierdie opdrag gaan met 'n rubriek assesseer word.
Rubriek vir
huiswerk ( collage )
Naam van
leerders:___________________________________________________
|
Swak
|
Ontwikkeling
|
Bereik
|
Voorbeeldig
|
Punte
|
Kreteria 1
Opskrif van (collage)
|
Beskrywing refleksie.
Begin punt van uitvoering
|
Beskrywing
Refleksie
Beweging na meesterskap vlak van uitvoering.
|
Beskrywing
Refleksie.
Prestasie na hoër vlak van uitvoering
|
Beskrywing
Refleksie.
Hoogste vlak van uitvoering
|
|
Kriteria 2
Netheid
|
Beskrywing refleksie.
Begin punt van uitvoering
|
Beskrywing
Refleksie
Beweging na meesterskap vlak van uitvoering.
|
Beskrywing
Refleksie.
Prestasie na hoër vlak van uitvoering
|
Beskrywing
Refleksie.
Hoogste vlak van uitvoering
|
|
Kriteria 3
Hoeveelheid prente
|
Beskrywing refleksie.
Begin punt van uitvoering
|
Beskrywing
Refleksie
Beweging na meesterskap vlak van uitvoering.
|
Beskrywing
Refleksie.
Prestasie na hoër vlak van uitvoering
|
Beskrywing
Refleksie.
Hoogste vlak van uitvoering
|
|
Kriteria 4
Kreatiwiteit en vaardighede
(knip en plak.)
|
Beskrywing refleksie.
Begin punt van uitvoering
|
Beskrywing
Refleksie
Beweging na meesterskap vlak van uitvoering.
|
Beskrywing
Refleksie.
Prestasie na hoër vlak van uitvoering
|
Beskrywing
Refleksie.
Hoogste vlak van uitvoering
|
|
Totaal: /16
/16
Tema vir die week
Die tema vir die volgende twee weke (5-15 April) is Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies.Die 5de April gaan ons begin met ongelykheid en armoede.
Teken in op:
Plasings (Atom)